HG-MAILER[6]

Dit sluit in:

  • 14 Wiskunde-vraestelle
  • 6 Wiskundige Geletterdheid-vraestelle
  • 6 Fisiese Wetenskappe-vraestelle
  • 6 Lewenswetenskappe-vraestelle
  • 6 Rekeningkunde-vraestelle
  • 8 Afrikaans- en Engels-vraestelle

Die vraestelle is opgestel deur top-onderwysers en kom met volledige antwoordstelle. Dié bundel kos net R50, en jy kan dit hier kry. Of jy kan die MySubs-app aflaai in die Apple of Google Play App Stores en soek vir Huisgenoot Oefenvraestelle. Jy sal dit onder die Weeklies-kategorie kry.