Wel, dalk lê die antwoord in hul naam . . . 

’n Ondersoek deur School Stickers het getoon sekere name duik gereelder as ander op hul “stoutlys” op.

School Stickers, ’n aanlyn skryfbehoeftewinkel vir onderwysers, het gekyk na die rekords van meer as 59 000 leerders en 1,1 miljoen belonings wat in ’n skooljaar bestel is om met hul tong-in-die-kies-lys vorendag te kom. 

Hulle het die lys van name bestudeer en veral gelet op wie gereeld daarop verskyn en wie belonings vir goeie gedrag ontvang het.

Dit is die lys van name wat met die “stoutste” seuns verbind word: 

Joseph
Cameron
William
Jake
Joshua
Jamie
Lewis
Benjamin
Ethan
Luke

En die meisies:

Ella
Bethany
Eleanor
Olivia
Laura
Holly
Courtney
Amber
Caitlin
Jade

Hulle het ook data versamel oor die name van die “soetlys” – dié wat die gereeldste vir goeie gedrag beloon is:

Die meisies:

Amy
Georgia
Emma
Charlotte
Grace
Sophie
Abigail
Hannah
Emily
Alice

Die seuns:

Jacob
Daniel
Thomas
James
Adam
Harry
Samuel
Jack
Oliver
Ryan

Bronne: School stickers,  The Sun, ECR, Jacaranda