Die interaksie tussen individue behels sif­ting, waardeur die voortbestaan van verskeie spesies in die gemeenskap eindelik verseker word.

Gemeenskappe word dus saamgebind deur ’n gedeelde omgewing en ’n netwerk faktore en invloede wat elke spesie op die ander het.

KLIK HIER vir die artikel, Huisgenoot 16 Mei 2013.