• Maak dit ’n spanpoging. Betrek die res van die gesin om die geraasvlakke laag te hou en te help met van jou graad 12-kind se huistakies. Create a study area at home that’s well-lit, quiet and private.
  • Gee genoeg tyd vir ontspanning en tyd saam met vriende deurbring om notas te vergelyk en ’n bietjie af te skakel.
  • Kyk mooi na jou kind se gesondheid: maak seker hulle eet en slaap ordentlik. Vermy die versoeking om hulle met wegneemkos of lekkergoed te bederf!
  • Maak ’n kopie van die eksamenrooster sodat jy weet op watter dag elke vak geskryf word.
  • Maak seker jou kind eet ’n gesonde ontby op ’n eksamendag en kom veilig en betyds by dei eksamenlokaal uit.
  • Maak seker hulle het die regte toerusting wat nodig is om te skryf, soos ’n ekstra-pen, ’n skerpmaker, ’n sakrekenaar. Hoor by die skool presies wat jou kind nodig het as jy nie seker is nie.
  • Neem hulle huistakies weg tydens die eksamen – laat hulle eerder die tyd gebruik om te studeer of te ontspan.