Port Natal Skool in Durban benodig ’n Fisiese Wetenskappe onderwyser vir gr8 tot 12. Begin Januarie 2015. Departementele pos. (Afrikaanse skool.) Kontak Jackie Botha by 0312056369. Of stuur cv na info@porties.co.za Baie dankie!!!

Lelanie Cronje

Gr 4-7 SW, Gr 5 LO en Afr Fal. Net 1 BL pos beskikbaar by Dr W K du Plessis skool in Springs Gauteng. Kontak Janie 082 879 5309

Settie Booysen DeBruin

Hoërskool Weslaan Natuur en Skeikunde Gr10-12 dept. Pos beskikbaar. E-pos cv na weslaan@mweb.com of skakel hoof by 0532981423.

GOUDWESSKOOL, CARLETONVILLE: Vakante tegniese onderwyspos vanaf 1 Februarie 2015; Onderwys kwalifikasie, N3 met 'n "Trade Test" sertifikaat. Stuur CV en/of enige verdere navrae verlang aangaande die onderwyspos na die volgende e-pos adres: goudwesskool@gmail.com

Evan Marthinus?

Is dringend opsoek na 2 grondslagfase onderwysers om Engels aan te bied in Gr.1 en twee. Departementele poste. Skool is geleë in Atlantis. Kontak die skoolhoof Mnr. E.F.Marthinus by 0845269671

Is jy 'n onderwyser? Bly jy in Mpumulanga of is bereid om agter werk aan te trek? As jy ja vir altwee gese het, doen aansoek VANDAG by Ogies Gekombineerde skool! Poste soos Geografie, SW en Engels is beskikbaar! Kontak die skool via epos of cell: E-pos: pbenschvodamail.co.za

Sell: 0828255069

Indien jy nog die maand wil begin, BEL EN STUUR JOU CV NOU!

Hoërskool Uniondale het tans n WKOD kontrakpos beskikbaar in Engels graad 10 en Wiskunde graad 4 tot 7. Stuur CV's na 086 525 4974.

Departementele pos beskikbaar by Cultura High School in Bronkhorstspruit. Graad 8 en 9 Engels Huistaal vir diegene wat belangstel.

Monique Brody?

Indien iemand belangstel in 'n Afrikaans FAL pos by Florida Park High School in Roodepoort, los 'n comment met jou details.

Dringend opsoek na wiskunde intersen onderwyser. Alra Park Primary School net buite Nigel aan die Oosrand. Epos CV aan alraparkprim.ltsm@gmail.com. Departementele pos. SACE registrasie.

Laetitia Coetzé Graad 0 Eng pos beskikbaar in Langebaan, Weskus. Kontak Laetitia Coetzé, Topolino Privaatskool 022 7721132

Marelize Deetlefs Laerskool Wolseley het 'n gr 2-beheerliggaampos beskikbaar. E-pos cv na laerskoolwolseley@breede.co.za of faks na 023 2311830. Die pos is onmiddelik beskikbaar.

Mariska Meyer Foundation Phase Qualified Educator needed urgently! 2012-2014 Graduates. WCED CONTRACT POST AT CEDAR Cedar Primary Bonteheuwel Contact Principal on +27827699663. THANK YOU!

Hoërskool Stoffberg in Brakpan het 'n Wiskundige Geletterdheid pos beskikbaar vir Graad 10 en 11. Belangstellendes kan die hoof dringend skakel by 082 554 1197