English Home Language position available Hoërskool Barberton gr8- 10 from Jan 2015. Fundsa Lushaka welcome. Call Gideon 0837542342.

Geleentheid vir onderwys studente in Johannesburg Wes. Constantia Kloof Primary School is opsoek na 6 nuwe "interns". Hulle betaal studente volgens hulle jaar van studie tussen R3500 en R5500 en gee studente ook studieverlof tydens eksamen. Enige iemand wat belang stel kan hulle CV stuur na: info@ckps.co.za

Ons is dringend op soek na twee gekwalifiseerde kleuterskool onderwyseresse by Orbanskool, Westdene - Johannesburg. CV's kan gestuur word aan principal@orban.co.za telno. 011 726 6036/7

1. 3-4 jarige Afrikaanse klas

2. 1-2 jarige Afrikaanse/Engelse klas

Hoof : Liz van Tonder

Alra Park Primary School has two openings. Foundation phase teacher. Must be able to speak Afrikaans. Intersen maths teacher. Departmental positions. SACE registration essential. Must have own transport. We are in Alra Park, Nigel on the East Rand between Heidelberg and Springs. Email your cv to alraparkprim.ltsm@gmail.com

GR.R pos beskikbaar in Brackenfell. Qualikids Kampus, Walterstraat 5, Proteahoogte, Brackenfell.

E-pos: elmarie@qualikids.co.za

Salaris is tussen R5000 en R7000 p/mnd, afhangend vd persoon se kwalifikasies en wat haar werksverpligting en diensure is.

Pos beskikbaar : Laerskool Dr. Havinga Roodepoort. Beheerliggaam aanstelling. Vakke Wetenskap en Tegnologie. Kontak die skool : 011 769 1670.

DRINGEND : Pos beskikbaar by Northcliff Primary in Johannesburg. Afrikaans, Intermediêre Fase vir 2015. Kontak die hoof, Mrs Kerr by 011 678 4454.

Enige onderwyser wat ’n pos soek kontak asb Hoërskool Voortrekker, Boksburg

Wiskunde gr 8-12

Hotel gr 8-12

Epos CV na

hsvoortrekker@telkomsa.net

Truida Kestell Laerskool in Bethlehem het 'n Sportorganiseerder- en bemarkingspos beskikbaar. Aanvangsdatum is Januarie 2015. Salaris is onderhandelbaar. Dit is ’n beheerliggaamspos. Aansoeke sluit die 8ste Desember. E Pos aansoeke na: hoof@truidakestell.co.za

Port Natal Skool in Durban benodig n Fisiese Wetenskappe onderwyser vir Gr8 tot 12. Begin Januarie 2015. Departementele pos. (Afrikaanse skool.) Kontak Jackie Botha by 0312056369. Of stuur cv na info@porties.co.za

Laerskool Badplaas. Graad 3 aflos pos beskikbaar. 4 maande (departementeel). Engels medium. Skakel die skool by 017 844 1050 vir besonderhede.

Dunatos privaatskool-English home language 8-12, voltydse pos. E-pos cv na cebresler@gmail.com asseblief. Kontakno. Carina Bresler 0842429560. Skool is in Bellville. Dis ’n remedierendeskool wat spesialiseer in veral AGHS en AGS (ADHD en ADD) . Klein klassies, individuele aandag.

Dunatos Remedierende skool, Bellville,Kaapstad:

Gr 5 Eng. Permanente pos.

Alle vakke,behalwe L.O en NW.

Maks 14 leerders in klas.

Asperger,ADD,ADHD,Disleksie ens.

Kontak Susan:

082 671 6461of

santjievz@telkomsa.net

Touwsrivier primêre skool het ’n graad 3 pos beskikbaar! Baie dringend opsoek na iemand! WKOD pos! Skakel 0233581057.

English Home Language position available Gr 8-10 Hoërskool Barberton January 2015. Fundsa Lushaka welcome.

Carpe Diem Akademie. Afrikaans HT gr 10 -12 pos. Kontak: George Moorcroft 012 345 2650

Gr 6 maths and SS @ Sir Edmund Hillary in Kensington Johannesburg. Contact school for details.

Suid Natal Laerskool in Port Shepstone in Natal. Gr R of Gr 1. Beheerliggaam. Kontak skool vir besonderhede.

Table View High School: Pos beskikbaar CAT (Gr. 10 - 12), EMS (Gr 8 & 9) and Business Studies (Gr 12) vir 2015. Navrae 021 557 3602.

Laerskool Machado het Intersen Departementele pos. Engels FAL en SW. Kontak 013 2560088.

Alra Park Primary School het twee poste. Graad 1 en intersen wiskunde. Departementele poste. Moet SACE geregistreerd wees. Persone moet Afrikaans en Engels kan praat. Eie vervoer hê, in of om Nigel, Gauteng bly. Rekenaar geletterd wees. Die wiskunde onderwyser moet bevoegdheid kan bewys en verwysings hê. Alra Park Primary School is 'n dubbel medium skool in Alra Park net buite Nigel aan die Oosrand.

Ons het pos beskikbaar by Laerskool Voortrekker Eeufees. Gr 5 Wiskunde (Afrikaanssprekende leerders) en Gr 5 Engels Home Language (Engelssprekende leerders). Dit is 'n BL pos en aansoeke kan gestuur word aan claassengerhard@hotmail.com of skakel by 0832253554 of 012 5466541/2.

Vakante onderwyspos beskikbaar vir 2015 by CVO-Skool Carolina in Carolina.

Stuur asseblief CV’s na:

Skoolkantoor: clacvo@worldonline.co.za

Skoolhoof: hansie.koekemoer@gmail.com

Vir enige navrae, kontak gerus die skoolhoof mnr Hansie Koekemoer by 0832525316.

Die geskikte persoon moet voldoen aan:

• BCVO-Lidmaatskap – wat insluit ‘n getuigskrif van u predikant.

• Die nodige kwalifikasies en ondervinding.

• SACE geregistreer.

• Beskikbaar wees van Januarie 2015

Graad 7-9: EBW

Graad 8-11: Rekeningkunde

Graad 10-11: Lewenswetenskap, Besigheidstudies

Hiermee nog 'n pos wat besikbaar is by Hoërskool Volksrust.

http://www.saou.co.za/poste/index.php?post_id=2719&offset=30

Hallo almal! Ons het 3 poste by Eendracht Primary in die middestad van Pta vir 2015--- 1 Junior fase--1 afr vir gr4-7 en n LSEN pos! As jy belangstel e-pos jou CV na -- eend@lantic.net. Baie dankie! Of kontak skool by (012) 3212 313.

Ek wil graag die volgende inligting op Kopskuif-onnies op fb deel indien dit moontlik is:

Die volgende is poste beskikbaar vir aanvang 2015 by Werda Skool in Durban:

Besigheidstudies gr. 10, 11 en 12

Verbruikerstudies gr. 10, 11 en 12

Kontak Werda Skool so gou moontlik by admin.werda@telkomsa.net

Baie dankie.

Etna Wepener

(Waarn. adjunkhoof)

Werda Skool in Durban het die volgende poste vir ingang 2015 beskikbaar: Besigheidstudies en Verbruikerstudies, beide vir gr. 10. 11 en 12. admin.werda@telkomsa.net

Bellville Technical High School has a vacant Governing body teaching position to be filled as from 01 January 2015.

The successful applicant must consist of a fair experience in teaching the subject and will be responsible for offering:

Computer Applications Technology (CAT) from Grade 10 -12.

Previous experience as subject head for CAT is an added recommendation.

Anybody that is interested must forward a CV to:

The Principal: Mr Koopman

E-mail: info@htsbellville.co.za

Tel: 021-948 6951

Fax: 021-946 3752

Maragon Private School Olympus is opsoek na n IT (Java) onderwyser vir 2015. Stuur CV na chris.zaayman@maragon.co.za of skakel 0129913883.

Hoërskool Orkney kort 2 Taal onnies- Engels en/of Afrikaans.

Soek dringend na n funza lushaka student vir wiskunde 0823365915 in Pretoria.

Ons is dringend opsoek na n Gr 3 juffrou vir 2015. Vrijzee voorbereidingskool in Goodwood.

RTT Gr.12 & Verbruikerstudie Gr.10 posisie beskikbaar by Bergsig Akademie. Skakel 014 533 2046 vir verdere inligting.

Gr 2 English HL

Laerskool Leandra

O17 6830042 mnr Gert van Zyl (hoof)

Ek het poste oop by my kleuterskool. Ek soek 3 klas assistente. Dit is voldag poste. Ouderdomme 2 - 5 jariges. Ons is in Brackenfell Kaapstad. Elaine 082 5049 179 of elaine@bubbaludaycare.co.za. Faks 0865083329