Ons is opsoek na 'n pos by 'n hoerskool vir my Ma in die Vaaldriehoek of Centurion. Sy het al RTT, Rekeningkunde, Lewens Orientering en Besigheids Studies gegee.

Ek weet haar leerders se punte vir RTT was ver bo die Wes-Kaap se gemiddeld en sy het rerig 'n passie vir die kinders asook haar werk.

Weet julle dalk van enige skole met vakante poste? Sy was tot en met Desember 2014 aangestel in 'n tydelike pos, maar daar is tans geen opening. Sy wag egter om te hoor van 'n moontlike pos by 'n skool in Vereeniging, maar die departement wil eers sien wat die getalle is na die 10de Skooldag. Die gewag maak rerig haar senuwees klaar.

Baie dankie in voorbaat vir julle hulp.

Groete

Melanie

Marili Herbst

Goeie dag. Ek is opsoek na n pos. Enige pos van graad 4 tot matriek. Afrikaans Huistaal en Tweede Addisionele taal. Sowel as Lewensoriëtering. Dankie

Lee-Chan de Vries

Op soek na graad R pos by skool in Kaapstad ; Table View; Parklands; etc omgewing.

Goeie morê.

Ek het laasjaar my 4 jaar kla gemaak by nwu-vaal. Ek het my B.Ed in wiskundige geletterdheid en RTT klaargemaak en soek graag werk in die vaal driehoek. As julle van enige iets hoor laat weet asb.

Groete Doreen Kemp

079 6077 600

Nicolette Metembo

Goeie more. Eks opsoek na 'n pos. Ek het Grondslagfase, Special Needs Education. Ek het al die meeste grade gehad. Verlede kwartaal het ek Gr 7 Wiskunde gehad. Was al vir 2 jaar op Hoërskool ook.

La-Rachelle Coetzer

15 January 07:43

Goeie more! Ek is opsoek na n grondslagfase onderwys pos in die Wes-kaap of Kaap. Hoop julle het n heerlike dag

Brigitte Elrica Smit

Ek is opsoek na 'n Afrikaanse Taal Pos/Toerisme Pos/SW Pos of Gesk pos vir gr8-12 in Bloemfontein. Verkieslik 'n beheerliggaam pos.

Baie dankie

Jolandi Van Der Walt

Ek is dringend opsoek na pos in Pretoria.Hoërskool of laerskool.Ek het ’n Bed (algemeen) graad en my vakke is Afrikaans,Engels en Remediërende onderwys.

0766044337

Chenè van Belkum

Goeie dag

Ek soek dringend 'n Grondslagfase pos of Afr pos in Bloemfontein of 50 km buite Bloemfontein.Beskik oor 'n B.Ed Grondslagfase graad en 'n jaar ervaring in Hoërskool onderrig in Tale.

Baie Dankie.

Kontaknr. 0842992814/cvbelkum22@gmail.com

Francois van der Merwe

Ek soek werk - ek is ’n 2de jaar student, studeer Wisk en IT vir hoërskool....verkieslik in Gauteng Wes.

Debbie Marais

Ek is 58 jarige afgetrede grondslagfase onderwyseres met 30 jaar ondervinding. Was tot Desember 2014 in die onderwys. Enige pos in Jeffriesbaai Humansdorp omgewing. Caps opleiding. CV op aanvraag beskikbaar met goeie verwysings. Mev. D.Marais. selnr. 083 28 61629

GeneVieve ZayBunique LeeDasha BenJamin

Goeiemore, ek soek ’n pos...my hoofvakke is Natuurwetenskappe en Afrikaans....Baie dankie

Carla Badenhorst

Is daar dalk iemand wat weet van ’n pos wat beskikbaar is in Bloemfontein en omgewing? Ek het pas my Post Graduate Certificate in Education (PGCE) voltooi met my hoofvakke in kuns en LO. Dankie!

Petru du Plessis

Eks n B.ed grondslagfase onderwyseres.

Kan julle dalk vir my laat weet van poste in Bfn om Bfn. Dorpies nie meer as ’n uur se ry van Bfn nie.

Asb. 1000 dankies

Hugo Erasmus

Hello. Ek het my onderwysgraad. Ek het sopas klaar geleer en soek werk. My vakke is hoofsaaklik Rekeningkunde 8-12, Besigheidstudies 8-12 en Wiskundige Geletterdheid 10-12. Soek werk in die Kaap omgewing. Baie dankie.

Charne Meyer

Hi there, are there any foundation phase post available in Benoni, Gauteng area?

Johan Van Wyk

Goeie dag!

Ek is dringend opsoek na n pos vir 2015. Beskik oor n BEd ( algm ondw ) intermediêre/senior fase graad. Gespesialiseer in Wiskunde en Sosiale wetenskappe.

Vriendelikke groete

Epos : 15842118@sun.ac.za

0825116799

RW Barnard

Ek probeer ’n vierde jaar student vriend van my help vir ’n pos. Hy is Intermediêr en Senior. LO en RTT is daar dalk enige poste beskikbaar in die Vaal Driehoek waar ons vir hom kan aansoek doen? Vriendelike groete

Zandiswa Zenna S. Mkoko-Matomane

Hi. I am a qualified primary school teacher looking for a post.

Thanks

Arusha Rampersad

I'm looking for a job

Goeie middag. Ek het in 2013 my graad ontvang in B.Comm Bedryfsielkunde en Arbeidsverhoudinge. Laas jaar (2014) het ek my Nos (Na-graadse onderwys sertifikaat) gedoen en ook klaar gemaak. Ek is tans opsoek na 'n onderwys pos in die Wes-Kaas. My hoof vakke is Besigheidstudies en Lewensorientering.Baie dankie, Xandri Kleynhans, 083 560 8788.

Judith Maart

Goeie dag.Ek het n NQF4 sertifikaat in Education and Development,’n First Aid Level 2 asook 2 jaar ondervinding.Ek woon in Springbok omgewing en is opsoek na werk. Enige beskikbare poste,my e-pos adres www.judithadelaidemaart@gmail.com

Mariska Boshoff Jacobs?Kopskuif-Onnies

Mariska Jacobs - Uitenhage/PE omgewing, B.ed Inter+Senior fase, 4jaar ervaring opsoek na enige onderwyspos.

Goeie dag. My naam is La-Rachelle Coetzer. Ek woon tans in Bloemfontein, maar is opsoek na ’n grondslagfase onderwys pos in die Wes-kaap of in die Kaap self. Ek is 22 jaar oud. Ek het ondervinding om met kinders te werk. Ek wil graag net hoor of iemand op die wonderlike webblad weet van ’n pos daar?

Celia JvVuuren Boshoff verlang ’n departementele pos enige plek in SA. Beskik oor BA (Ed). Wil graag terugkeer na SA vanaf Namibië. +264814453894. Dankie.

Anna Rademeyer

Is opsoek na enige pos tussen GrR en Gr7. Verkieslik in Vredendal-omgewing of Weskus. My nr: 0714056629. Baie dankie.

Danielia Theart

Op soek na n Wiskunde (enige grade) of Wiskunde Geletterdheid pos in Noordwes, Vrystaat of Kaapse provinsies. 20 jaar ondervinding. (Onlangs geskei - nuwe uitdaging nodig) Kontak 082 300 2446.

Marijke Schoeman 23 jaar oud, 2013 verwerf b.sc verbruikerswetenskappe graad by NWU Potchefstroom, en 2014 NGOS senior VOO. Bly tans in Secunda is opsoek na 'n beskikbare pos. Kontak my asb by 0832343123

Senior Fase Wisk BEd geswot, my Graad met lof geslaag by Universiteit van Pta. Dringend opsoek na werk in Pta-Centurion omgewing. Bereid om enige vak en enige fase aan te bied.

Shané Biddulph: 071 353 3825