Amelia Herbst-Smit: Ek is 'n Computer Applications Technology / Rekenaar Toepassings Tegnologie onderwyseres. Ek het ondervining van graad 10-12 in die vak, is ook SACE geregistreerd en beklee 'n departementele pos. Ek wil graag my horisonne verbreed en kyk dus uit vir CAT/ RTT poste.

Surina Pretorius: Enige iemand wat weet van poste beskikbaar in die Kaap omgewing. Ek het hierdie daar my NGOS gedoen deur UNISA maar het 7 jaar werksondervinding. Ek het 'n BCOM graad en sal enige van die volgende vakke kan gee... Besigheidstudies, Toerisme/Hotel Bestuur, Verbruikers wetenskappe, Ekonomie en wiskunde vir die laer grade. Sal hulp waardeer want ek soek en soek maar kry niks. Inbox my asb.

Liza Pyper: Weet julle dalk van beskikbare poste in Brits/Hartbeespoort area?  081 270 6885. Ek het n jaar ondervinding vanaf grad 7 - 12. Begin Januarie met my studies. Vir my studies vat ek Engels en Ekonomie. By die skool het ek graad 7-9 Rek, EBW en KK gegee. Gr 10 - 12 RTT.

Onderwyseres in Pretoria is opsoek na beskikbare poste in die area vir 2015.

Denel Janse van Vuuren: Is daar enige poste vir intermediêre fase in Port Elizabeth?

Ek is Sharon van Aarde. Enigeen wat weet van poste in die Kaap, Paarl of Wellington omgewing. Ek het B.Ed ISF (Gr 4-9) studeer met Biologie en Teg as hoofvakke en EBW tot 3de jaarsvlak. Ek is n Funza Lusaka beurshouer en sal u hulp waardeur. Inbox my of e-pos by sharonjva@gmail.com

Baie dankie