Vakante pos vir Juffrou vir 3 jarige klas - 12 kinders in die klas met 'n assisstent wat help

POSVEREISTES:

Afrikaans en Engels Sprekend

Christelike Beginsels

Goeie Gesondheid

Geldige Vlak 4 Vroeë Kind Ontwikkeling Sertifikaat

Geldige Noodhulp Sertifikaat

Voldag Pos

Maandae tot Vrydae

Begin Datum 20 Julie 2015 of vroeër

Faks cv na 086 508 3329 of e-pos: elaine@bubbaludaycare.co.za

n Gekwalifiseerde onderwyseres word benodig vir 'n halfdag pos (08:00 - 13:30) by 'n gespesialiseerde Tutor Sentrum in Krugersdorp. Edublox Lees- en Leerkliniek. Die klasse is klein met net 8 - 10 laerskoolkinders in 'n klas. 'n Tuisonderrig program (IMPAK - CAPS) word gebruik om die kinders mee te onderrig.

Die persoon moet leerders kan onderrig in Afrikaans en Engels en moet dus vlot wees in Afrikaans en Engels - spelling, praat en lees.

Groete

Nicolene

072 378 9683

Dringend! Opgeleide onderwyser benodig by Laerskool Tuine Pretoria. SW vir Graad 4 tot 7. Vanaf 20 Julie tot 20 November Departementele aanstelling. Kontak mnr WJ Steyn 012 3794406/7 so spoedig moontlik

DRINGEND - Tydelike departementele pos beskikbaar vir 3 maande. Grondslagfase, Noordwes by Laerskool Voorwaarts. Kontak Mnr Loock 082 521 7989

Wiskunde graad 8 en 9 pos beskikbaar by Hoêrskool Schoonspruit in Klerksdorp.

Gr2 Engels by 'n Privaat skool in Brakpan om 1 Augustus te begin. Redelik dringend. Heleen Theron heleen.welgemoed@gmail.com

BAIE DRINGEND: Dunatos Privaatskool in Durbanville het ’n pos beskikbaar. Tegniese tekeninge en Siviele tegnologie in Afrikaans en Engels van graad 10 tot 12. Epos info@dunatos.co.za.

Goeie dag. VAKANTE POS. Wiskunde graad 4-7. Engels Medium. Skool is in Pretoria Wes.

VAKANTE ONDERWYSPOS – BEHEERLIGGAAMAANSTELLING

Laerskool Eben Swemmer, Frederikastraat 639, Gezina, Pta

VAKKE EN GRADE:

Afrikaans (EAT/FAL) – Gr. 4 en Gr. 5

Kreatiewe Kuns – Gr. 5 en Gr. 6 (Engels)

Tegnologie – Gr. 7 (Engels)

KWALIFIKASIES (Minimum vereistes):

Erkende 3 of 4 jaar onderwyskwalifikasie

SKOOLTIPE:

Multi-Kultureel

SALARIS:

Onderhandelbaar (BL-skale)

AANSTELLINGSDATUM:

20 Julie 2015

Stuur CV asb. na ebies@lsebenswemmer.co.za

Vir aandag: Die Prinsipaal

Laerskool Unika is dringend opsoek na 'n Wiskunde onderwyser vir Graad 6 (aflos/moontlik vir voltyds 2016).

Aanvangsdatum is so gou as moontlik. Buitemuurse betrokkenheid en salaris is onderhandelbaar.

Skakel Mnr. Schaefer by 082 688 0812 of e-pos CV na unika@unika.co.za

Poplar Academy het n Kleuterskool pos (Gr00) beskikbaar vanaf September 2015. 2016 sal daar ook n Gr.3 pos beskikbaar wees. CV'S na info@poplaracademy.co.za