Hi. Ek wil graag weet of daar enige poste beskikbaar is in die randfontein/krugersdorp area, ek is n gekwalifiseerde kleuterskool onderwyser. Baie dankie. Gezela Naude. My nr 0767310788.

Hallo. Ek is opsoek na 'n beskikbare pos. Ek bly in die Noord-Kaap (Hartswater). As julle dalk van iets weet, ek sal dit waardeer. Baie dankie! Joanie Joubert

Goeie môre, ek is al 28 jaar in die onderwys. Woon in die Ooste van Pretoria en is dringend opsoek na 'n Afrikaanse pos.Ek is Junior Primêr opgelei. Sal julle hulp onsettend waardeer, want ek is die broodwinner.Groete Lizette Coetzee My epos is lizette.aida@gmail.com

Opsoek na 'n Grondslagfase pos in die Heidelberg of Vereeniging area, met n radius van +- 30km vanaf die onderskeide dorpe. Eleoni Botha

Goeie dag, ek is op soek na n Laerskool pos vir die 3de kwartaal. Johannesburg area of Nelspruit. Dankie. Hanri Viljoen. hanriviljoen@hotmail.com

Goeie middag. Ek is op soek na 'n Senior en VOO onderwyspos in Bela-Bela. Ek het Lewenswetenskappe en Engels as hoofvakke.

Sal dit moontlik wees om my te laat weet indien julle van enige poste te hore kom? Vriendelike groete. Nadia Kruger naria@hotmail.co.za

Ek is dringend opsoek na 'n pos in die derde kwartaal op Douglas in die Noord Kaap. Ons bly op 'n plaas daar naby en kinders is in Douglas in die skool. Ek is grondslagfase opgelei maar het ondervinding in Gr 1 tot 9 vir Gr 4 tot 9 het ek ondervinding in Engels, Lewensorientering, kuns en kultuur en Sosiale wetenskappe. Ek het 10 jaar onderwys ondervinding. Ek moes ongelukkig bedank by die skool waar ek was a.g.v my kinderoppasser wat bedank het, dit is waarom my kinders nou in Douglas in die skool is en ek dringend daar 'n pos soek. Sonja Badenhorst 0836090613