Die Kasteel van Goeie Hoop is tussen 1666 en 1679 deur die Oos-Indiese Maatskappy (OIC) as 'n verversingspos vir seevarendes gebou. Vandag is dit die oudste koloniale gebou in Suid-Afrika 

Die video wys jou wat jy alles nodig het en hoe om alles aanmekaar te sit. Die aflaaibare drukstukke is hier onder:

KLIK HIER vir die grondplan

KLIK HIER vir die hoofkonstruksie

KLIK HIER vir die bastionne

KLIK HIER vir die binnegeboue

Wil jy meer leer van die Kasteel? KLIK HIER of gaan na http://www.castleofgoodhope.co.za