Dié week in MySchool Dream School verken die leerders die bib. Het jy geweet mense gebruik al deur die eeue heen biblioteke? Leer meer oor dié inligtingskatkiste.

KLIK HIER om die PDF af te laai.