Dis vir seker - Nuwejaar en party ander groot feesdae en sportgebeure gaan nie ongesiens of ongehoord verby nie. Daar's altyd klappers en vuurwerke in die lug. Maar wat is die verskil tussen die twee en hoe werk dit?