Mrs. Ples is die bekende noemnaam vir die volledigste skedel van 'n Australopithecus africanus-voorbeeld wat ooit in Suid-Afrika gevind is.

Verskeie fossiele van dieselfde spesie, wat as veraf-familie van die mensdom beskou word, is ook in die Sterkftontein-streekgevind. Dit staan bekend as die Wieg van Mensdomo (Cradle of Humankind) en is 'n UNESCO-erfenisgebied  Mev. Ples is deur Robert Broom en John T. Robinson op 18 April 1947 gevind. (Bron: Wikipedia)