Slange, spinnekoppe, Vrydag die 13de... sommige mense het die vreemdste vrese, oftewel fobies. Almal is bang vir iets, maar partykeer is mense so bang vir iets dat dit hulle verlam van vrees laat.