Het jy geweet daar's vyf verskillende soorte renosters waarvan twee in Afrika voorkom?

Die animasie-grafika verduidelik die verskil tussen die swart-en witrenoster en vertel jou ook van die fenomenale spoed wa hierdie reuse-diere kan behaal.