Wat weet jy alles van die vinnigste dier op land? Hierdie animasie-grafika vertel jou veel meer plus interessante statistiek rondom die pragtige cheetah.