In episode 5 van MySchool Dream School (op Sondag 10 November om 17:00 op M-Net), leer die klas alles oor die middelpuntsformule in analitiese meetkunde. As jy dit ook onder die knie wil kry, KLIK HIER sodat Huisgenoot se SuperOnnie dit vir jou kan verduidelik.