rook-1

Maar in ’n studie wat in 2014 in The New England Journal of Medicine gepubliseer is, is bevind rokers wat voor 40 jaar oud ophou rook, kan byna net so lank leef soos dié wat nooit gerook het nie.

Rokers wat tussen 35 en 44 ophou rook, kan nege jaar by hul lewensduur voeg, en dié wat tussen 45 en 54 ophou, ses jaar.