Met jou organe kan jy die lewensgehalte van tot 50 mense verbeter en selfs lewens red.

orgaanskenking1

Besoek die Orgaanskenkersvereniging se webtuiste by www.odf.org.za of bel 0800-22-66-11 tolvry om te registreer. Jy sal per pos ’n inligtingspak ontvang met ’n opvoedkundige pamflet, orgaanskenkerskaart en plakkers vir jou identiteitsdokument en rybewys.