Hou hierdie lys van noodnommers in jou huis. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Depressie-en-angsgroep (Sadag) verskaf en kan nuttig wees vir mense wat geestesprobleme ervaar.

Sadag-geestesgesondheidlyn

011-262-6396

Selfdoodnoodnommer

0800-567-567

SMS 31393

Pharma Dynamics-polisie-en-traumanommer

0800-20-50-26

AstraZeneca-nommer (bipolêre steuring)

0800-70-80-90

Sanofi Aventis-nommer (slaapsteurings)

0800-SLEEPY (0800-753-379)

Departement van maatskaplike ontwikkeling se middelmisbruiklyn

24-uur-hulplyn

0800-12-13-14

SMS 32312

Dr. Reddy se hulplyn

0800-21-22-23

Akeso-psigiatriese-reaksie-eenheid

24-uur-noodgevalle in Gauteng

010-040-HELP (010-040-4357)