Ons het nog nie heeltemal totsiens gesê aan die verkoue-en-griep-seisoen nie. Het jy ’n lastige verkoue of dalk kwaai griep? Hier is ses noodsaaklike nievoorskrif-simptoomverligters waarsonder jy nie moet wees nie:

  • Suigtablette en keelsproeie gee die beste verligting vir ‘n seer keel, met baie van hulle wat ‘n plaaslike verdower of anti-inflammatoriese bestanddeel bevat.
  • Hoesonderdrukker maak seker dat jy dit vir ‘n lastige hoes kry, aangesien dit jou toe bors sal oopmaak en jou hoes stopsit.
  • Pynverdowers; vir koors, seer lyf en pyn, sal jou beter laat voel en pyn en koors verlig.
  • Ontstumiddelssal kongestie behandel en ontslae raak van ’n toe kop en ongemaklike hoofpyn.
  • Antihistamiene is die beste raad vir ’n loopneus en allergieë, aangesien hulle die reseptor blokkeer wat neusirritasie en mukusproduksie veroorsaak.
  • Vitamien C en immuniteitsversterkers sal jou liggaam die infeksie help beveg.

Bron: Clicks