1. Stap met groter treë en glimlag om meer selfversekerd te lyk.
    2. Stap skool toe saam met ’n pel in plaas van op jou eie.
    3. Haal diep asem – dit klink dalk vanselfsprekend maar dit sal jou help om te kalmeer.
    4. Onthou mense hou van mense wat nie perfek is nie – dit laat hulle meer toeganklik voorkom.
    5. Moet nooit weghardloop nie, want dit maak dit soveel moeiliker om terug te keer!