• Verruil volroom- of laevetmelk vir eenpersent- of afgroomde melk by jou pap.

• Verruil soet ontbytpap vir volgraanpap sonder suiker – gaan die etikette na!

• Bedek eerder jou pap met soet vars of droë vrugte as om suiker daaroor te strooi.

Bron: nhs.uk