Vind die volledige artikel in Huisgenoot, 17 Desember 2015

GIFSOORTE

  • Neurotoksien (mambas en kobras): Tas die senustelsel aan en veroorsaak gebrekkige asemhaling, wat mense gou laat sterf as hulle nie behoorlik behandel word nie.
  • Sitotoksien (adders en spoegkobras): Sitotoksien veroorsaak swelling, kwaai pyn en weefselskade. Werk as neurotoksien. Hoe vinniger jy by ’n hospitaal kom, hoe minder weefselskade sal daar wees.
  • Hemotoksien (boomslang en takslang): Stadigwerkend. Eerste simptome neem tussen ses en 24 uur om te wys. “Die gif kan veroorsaak dat jou bloed nie stol nie en dan bloei jy dood,” sê Arno.

TEENGIF

  • In Suid-Afrika is twee soorte: monovalente teengif vir boomslangbyte; en ’n polivalente teengif vir mambas, kobras, rinkhalse en adders, sê Carine.
  • Teengif moet deur opgeleide mediese personeel toegedien word, wat die slagoffer se simptome sal monitor.

Foto: Marius Burger