Maar die persoonlikheidsafwykings deel ook ’n paar verskille. Byvoorbeeld, waar narsiste geneig is om op ’n half afgetrokke wyse egoïsties te wees, het psigopate doelbewus en opsetlik ’n grootse gevoel van meerwaardigheid.

Watter een is jy: ’n Narsis, psigopaat, albei – of nie een van die twee nie? Doen die inkkladtoets en vind uit.

Ekstra bron: psychologytoday.com

LET WEL: Hierdie toets is sommer net vir die lekker. Raadpleeg ’n kenner indien jy werklik meer hieroor wil weet.