As jy na sjokolade smag kan dit beteken jy het ’n behoefte aan magnesium.

Dit werk: ’n Kakaodrankie (kakao, water, vetvrye melk en ’n bietjie suiker of versoeter) of ’n happie aarbeie of lemoenskywe in ’n bietjie gesmelte warm sjokolade.

Nog magnesiumbronne: Neute, sade, peulgewasse, piesangs, avokado’s