Dis Januarie en jy is steeds deur die mis van al die groot dae se ooretery en jy sidder by die blote gedagte dat jy jou lyf gim toe moet sleep.

Om jou te motiveer, het ons ’n lys van die room van Hollywood se wenke opgestel oor hoe om ’n droomlyf te kry.

[post-slider]

Lees ook:

Dié wondermiddel kan jou vanjaar maer maak

Hier is waarom jy vanjaar by jou nuwejaarsvoornemens móét hou