Reeds vol stres oor die geld wat jy gedurende die vakansie gaan uitgee? Soek jy na ? manier om jou begroting te laat klop en kontant in jou sak te hê? Die van der Merwes weet nét hoe! Hulle het verlede jaar meer as R5 000* in kontant teruggekry omdat hulle hul motors deur dotsure.co.zalaat verseker en toe slim bestuur het. 1. Hulle spaar tot 30% deur sake aanlyn te doen: dotsure.co.za bied 'n DDS-model vir motorversekering wat die van der Merwes toelaat om aanlyn ? kwotasie te bekom, motorversekering te koop en te bestuur – dít is nou ? winskopie wat geld en tyd bespaar as daar ooit een was!Hulle betaal slegs R1200* per maand vir omvattende motorversekering op albei hul motors, insluitende die maandelikse fooi vir opsporingstelsels wat dotsure.co.za gratis laat installeer het. 2. Omdat hulle slim bestuurders is wat maksimum punte elke maand verdien, kry hulle die 25% kontantterugbeloning wat hulle elke maand R300* in die sak besorg.Dit beloop nie minder nie as R3 600* vir die jaar! 3. Elkeen van hulle het ? 5-jaar-geeneisbonus op hul polis, en aangesien hulle geen eise gedurende die eerste jaar gemaak het nie, het hulle 10% van hul jaarlikse premie teruggekry – ? kontantbedrag van R1440* wat by hul kontantbeloning gevoeg is.

Wees slim! KLIK HIER of besoek gou dotsure.co.za om vinnig 'n kwotasie te bekom en om versekering aanlyn te koop en te bestuur.Verdien geld terug vir motorversekering en begin dadelik om te spaar.

*Bepalings en voorwaardes van toepassing. Risiko-profiel bepalend. dotsure.co.za is 'n afdeling van Oakhurst Versekeringsmaatskappy Beperk  (Reg no 2006/000723/06) en is gelisensieer in terme van FAIS-bepalings FSP No 38925 en is gemagtig om finansiële dienste te verskaf.