Jy kan die prikkels aanvoel tussen Elizma en Theuns in ’n nuwe fliek – en dis nie speel-speel nie.
Rugby se verlore seun Jaco van der Westhuyzen is terug in die Bul-span ná sy draai in Japan.
Robert en Kristen van Twilight se bekentenis dat hulle wel saam is, het ’n nuwe manie ontketen.
Die dwelm-swaard is weg bo sy kop, en nou wil Pedrie Wannenburg sy kritici se monde stil speel.
Heinz Winckler het rede om te glimlag: CD-sukses, ’n nuwe kontrak, ’n baba in Mei.
Robert Pattinson het uiteindelik bevestig dat hy en sy mede Twilight-ster Kristen Stewart mekaar sie..
As jy 'n aanhanger is van Snotkop, moet jy hierdie week se Huisgenoot koop!
Terwyl Brad glo ontvlugting soek in zolle, soek Angelina ’n nuwe man wat haar ’n tweede Diana kan ma..
Jak de Priester se seun, Jamie, was sommer voor sy geboorte al ’n kenner van Afrikaanse musiek!
Sy lyk weer gelukkig. “Rond en gesond,” sê die fyn, blonde sangeres vrolik.
Tuisblad | Kontak Ons | Gebruikersooreenkoms | Bepalings & Voorwaardes | Adverteer | Registreer
You | Tempo | Pols | Nuus24
Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities