Voor Charles Xavier en Erik Lensherr bekend was as Professor X en Magneto, was hulle net twee gewone jong mans wat hulle nuwe superkragte vir die eerste keer ontdek het.

Voordat hulle aartsvyande was, was hulle beste vriende en het hulle saamgewerk om die wêreld te red van die grootste bedreiging wat dit ooit sou teëkom.

X-Men: First Class neem ons terug na 1963, waar dit alles begin het en met Hollywood se top-sterre soos Kevin Bacon en James McAvoy beloof dit om opslae te maak in teaters wêreldwyd.

Kyk die voorskou hieronder.

Volg Huisgenoot op Twitter.