Die bestuurder van ’n Jeep Wrangler het blitsvinnig ’n plan gemaak toe ’n insleepdiens besig was om sy voertuig aan te haak om weg te sleep.

Voor jy kon sê “4x4” het hy sy Jeep se 4x4-funksie geaktiveer en vet gegee. Kyk self wat het verder gebeur...