“Ek versamel kuns en drink wyn . . . dinge waaraan ek nooit blootgestel is nie. Maar ek het nooit gesê ek gaan kuns koop om hierdie groepie te beïndruk nie. Dis vir my belaglik. Ek leef nie so nie, want hoe kan ’n mens dan gelukkig wees met jouself?” – Jay Z