“Tot op 12 het my susters my soos ’n meisie aangetrek en my as Claudia voorgestel. Twaalf was ’n keerpunt; ek is na ’n koëdskool toe, het koel geword en haarjel ontdek.” – Robert Pattinson