“Ek is regtig ’n skaam, sosiaal ongemaklike, teruggetrokke mens. Op ’n groot partytjie is ek soos Bambi in kopligte. Dis vir my té stimulerend; daarom beland ek gewoonlik in die badkamer.” – Emma Watson