Die gewilde Disney-reeks Violetta wys vanaf Maandag 25 Augustus om 16:10 op Disney Kanaal (DStv kanaal 303).  En om dit te vier, kan een gelukkige leser R20 000 se geskenkbewyse by hul naaste inkopiesentrum ryker wees vir ’n Violetta-geïnspireerde inkopiesessie, met vergunning van Disney! SMS die antwoord op ons vraag, tesame met jou naam en adres na 34923. Die kompetisie sluit op 4 September om 17:00. Vraag: Wat is die naam van die musiekskool waar Violetta studeer?

Bepalings en voorwaardes:

Elke SMS kos R1, 50. Die borg is verantwoordelik vir die aflewering van die pryse binne ’n redelike tydperk. Die wenner sal outomaties getrek word. Die keuse van die wenner is finaal. Deelnemers moet instem dat hul name en foto’s gepubliseer mag word. Wenner sal in kennis gestel word. Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant geruil word nie. Werkgewers en hul gesinne van Media24, Megaprom en die borge mag nie deelneem nie. Met jou inskrywing vir die kompetisie stem jy in dat Media24 en Megaprom af en toe vir jou promosie- en bemarkingsinligting per SMS mag stuur. Wenners jonger as 18 moet deur ’n volwassene vergesel word wanneer hulle hul prys eis. Media24, Megaprom en die borge aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade wat uit deelname aan die kompetisie mag spruit nie. Die borge is verantwoordelik vir lewering van pryse binne ’n redelike tyd.