[post-slider]

Skryf vandag in om in aanmerking te kom vir ’n MRP Home-eetstel ter waarde van R2 000.

Kersfees is op sy beste ’n tyd saam met geliefdes. Wat is dan nou lekkerder as om gehaltetyd om ’n keurig gedekte etenstafel deur te bring? Die prys in die kompetisie is ’n eetstel ter waarde van R2 000. Dit sluit in vier borde, vier kleinbordjies, vier bakkies en vier wynglase. Om seker te maak jou tafel is pragtig, is daar ook Kersklappers en uitgesoekte Kers- en tafelversierings. Gaan na hul webtuiste om die hele Kersreeks te sien en aanlyn inkopies te doen.

WEN

Vul die inskryfvorm hieronder in voor 17:00 op 6 Desember 2016 om ’n kans te hê om die MRP Home-eetstel ter waarde van R2 000 te wen.

HIERDIE KOMPETISIE HET ONGELUKKIG REEDS GESLUIT.