Comp_banner_600x450_v2[1]

Game gee ’n jaar se voorraad Pampers Premium-doeke* ter waarde van R14 500 weg, plus al die noodsaaklikhede wat jy in die eerste jaar vir jou kleintjie sal gebruik. SMS baba, jou naam en e-pos adres na 40105.

Enigiets van George-klere, ’n Disney-bababedjie, stootwaentjie en wipstoeltjie tot ’n Little One-karstoeltjie en Johnson & Johnson-geskenkpak. Die wedstryd sluit op 8 Maart 2015. (*Die prys is gelykstaande aan 42 pakke doeke.)

Bepalings en voorwaardes geld. Sien Game vir besonderhede.

Comp_banner_600x450[1]