Penguin Random House South Africa het pas nog twee Weber-braaiboeke gepubliseer: Weber Hot & Spicy en Weber Mediterranean. Die Weber-reeks bestaan nou uit vyf boeke vol raad, resepte en braaiplanne. Die ander drie boeke is: Weber Braai Bible, Weber Steak en Weber Chicken. Die boeke is by alle goeie boekhandelaars te koop.

WEN!

Een gelukkige leser kan ’n volledige stel Weber-braaiboeke ter waarde van R1,000 en ’n Weber Smokey Joe-braaitoestel van R1,299 wen!

SMS die kodewoord BRAAI, jou naam, van, adres en antwoord op die kompetisievraag na 35407 teen 12:00 op 23 Augustus 2016.

Vraag: Op watter datum vier ons Braaidag?

Bepalings en voorwaardes: Die kompetisie is oop van 16 Augustus tot 23 Augustus om 12:00. Elke SMS kos R1,50. Jy moet die wettige eienaar van die selfoon wees of die eienaar se toestemming hê om die selfoon te gebruik. Jy mag soveel keer inskryf as wat jy wil. Werknemers van Media24 en die prysborg en hul families mag nie deelneem nie. Jy moet die regte antwoord op die vraag stuur om ’n kans te hê om te wen. Wenners word deur lukraaktrekking bepaal en sal telefonies in kennis gestel word. As ’n wenner nie binne drie oproepe tydens kantoorure gekontak kan word nie, sal ’n nuwe wenner gekies word. Media24 en die prysborg aanvaar geen verantwoordelik vir enige skade wat gely word deur vir die kompetisie in te skryf of daaraan deel te neem nie. Pryse is nie-oordraagbaar en kan nie vir kontant verruil word nie. Die prysborg is verantwoordelik om die prys binne ’n redelike tyd af te lewer. Deur in te skryf vir hierdie kompetisie, gee jy toestemming om van tyd tot tyd bemarkingsmateriaal van Media24 te ontvang.