600x450claires1

Skryf vandag in om in aanmerking te kom vir ’n Claire’s-geskenkbewys ter waarde van R2 000.

Claire’s is een van die wêreld se voorste spesialiteitswinkels wat modejuwele en bykomstighede vir jong vroue, tieners en kinders verkoop. Hul produkte is in meer as 120 Clicks- en Claire’s-winkels landwyd beskikbaar.

As daar jong meisies op jou kooplys is vir Kersfees, kan jy gerus by Claire’s of Clicks ’n draai maak vir ’n groot verskeidenheid produkte wat haar op Kersoggend van oor tot oor sal laat glimlag.

Van 12 tot 15 Desember kan jy boonop jou Claire’s-aankope doen met hul 3-vir-2-aanbod. Dis reg, koop drie produkte en betaal net vir twee (die artikel wat die minste kos is gratis).

claires_600x450

Winkels is nou oop in Cavendish Square, Canal Walk, The Pavilion, Mall of Africa, Clearwater Mall, Cape Gate en Menlyn Park.

Vir meer inligting, besoek gerus hul webtuiste en volg hulle in die sosiale media:

Webtuiste: www.clairessa.co.za Facebook: Claire's South Africa Instagram: @claires_sa Twitter: @Claires_SA

WEN

Vul die inskryfvorm hieronder in voor 17:00 op 10 Desember 2016 om in aanmerking te kom vir die geskenkbewys van R2 000 van Claire’s.

HIERDIE KOMPETISIE HET ONGELUKKIG REEDS GESLUIT.