Jy kan ’n Elvis Presley-musiekgeskenkpak ter waarde van R2 000 wen. Dit bevat The Wonder of You: Elvis Presley with the Royal Philharmonic Orchestra en If I Can Dream: Elvis Presley with the Royal Philharmonic Orchestra, ’n aantal klassieke Elvis CD’s, DVD’s en selfs ’n langspeelplaat! The Wonder of You: Elvis Presley with the Royal Philharmonic Orchestra is ’n merkwaardige nuwe album en die opvolger op If I Can Dream: Elvis Presley with the Royal Philharmonic Orchestra, waarvan meer as 1,5 miljoen eksemplare wêreldwyd verkoop is. Dit is dié perfekte Kersgeskenk vir enige Elvis-aanhanger.

WEN

Vul die inskrywingsvorm hieronder in teen 17:00 op 3 Desember 2016 om in aanmerking te kom om die Elvis Presley-musiekgeskenkpak te wen.

HIERDIE KOMPETISIE HET ONGELUKKIG REEDS GESLUIT.