600x450primatoys

Skryf vandag in om in aanmerking te kom om ’n Prima Toys-bordspelgeskenkpak ter waarde van R2 000 te wen.

Die feestyd is om die draai en oral is ma’s en pa’s, ooms en tannies, oupas en oumas besig om die volmaakte speelgoed vir die kleingoed te kies. Terwyl jy inkopies doen vir die jonges, kan jy gerus ook iets vir die res van die familie kry. As die tafel afgedek is, is dit tyd vir bordspeletjies wat julle as familie saam kan speel. Die prys sluit die volgende speletjies in: Rummikub Experience, Rummikub with a Twist, Wikipedia, Original Alias en Think Words. Gaan na hul webtuiste om speelgoed vir alle ouderdomme te sien.

WEN

Vul die inskryfvorm hieronder in voor 17:00 op 8 Desember 2016 om in aanmerking te kom om die Prima Toys-bordspelgeskenkpak ter waarde van R2 000 te wen.

HIERDIE KOMPETISIE HET ONGELUKKIG REEDS GESLUIT.