“Fanie Fourie’s Lobola” is ‘n Suid-Afrikaanse romantiese komedie wat handel om ‘n Afrikaanse ou wat ‘n Zulu-meisie ontmoet en smoorverlief raak.

Dié tweetjies moet hul weg vind in die ingewikkelde proses van lobola betaal – die tradisionele prys wat betaal moet word om met ‘n Zulu-bruid te trou.

Hierdie skreeusnaakse film is propvol treffende sosiale kommentaar. Die film is ‘n liefdesverhaal so eg Suid-Afrikaans.

Ons gee gratis kaartjies weg om die fliek te gaan kyk by die volgende teaters:

Hoof-teaters:

Montecasino - 50 dubbelkaartjies

V&A - 50 dubbelkaartjies

Pavilion - 50 dubbelkaartjies

Ekstra vertonings:

Benoni - 150 dubbelkaartjies

Riverside - 50 dubbelkaartjies

Walmer - 50 dubbelkaartjies

Menlyn Park - 50 dubbelkaartjies

The Glen - 50 dubbelkaartjies

Klik hier om in te skryf.