Laat ons jou help om die feestyd pret te hê met ons uitmuntende Feestelike Gesinsgeskenke-veldtog.

600x450safeway

Skryf vandag in om in aanmerking te kom om ’n Safeway Salon Series Titanium-haarversteiler ter waarde van R400 te wen. Die Safeway Salon Series Titanium-haarversteiler sal jou help om op jou beste te lyk en voel hierdie feestyd en heeljaar lank. Dit is ’n wonderlike geskenk vir jouself of enige spesiale vrou in jou lewe. Met die vrye titaanplate lewer dit salon-volmaakte resultate. Safeway voorsien al die afgelope 30 jaar ’n groot reeks elektriese toestelle van hoë gehalte aan Suid-Afrikaanse huise. Die reeks is eksklusief by Clicks beskikbaar en klante vertrou die produkte. Safeway-produkte is ontwerp vir betroubaarheid en bied uitstaande waarde vir geld.

WEN

Vul die inskryfvorm hieronder in voor 17:00 op 13 Desember 2016 om in aanmerking te kom om een van vyf Safeway Salon Series Titanium-haarversteilers van Clicks ter waarde van R400 te wen.

HIERDIE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT.