600x450kambrook

Skryf vandag in om in aanmerking te kom vir ’n Smartlife 2-in-1 versapper & vermenger ter waarde van R699 van Clicks.

In die feestyd eet ons heerlike ryk kos en dekadente poedings. Wanneer die nuwe jaar aanbreek, maak ons gewoonlik voornemens om gesonder te leef en gewig af te skud. Gee jouself ’n voorsprong om sukses te behaal en jou voornemens gestand te doen met ’n Smartlife 2-in-1 versapper & vermenger. Met twee spoedverstellings en ’n glasbeker van 1,5 L sal dit jou help om gesonde sappe by die huis te maak – vinnig en maklik. Die vlekvryestaallemme prosesseer vrugte en groente in ’n kits. Die verstelbare stortbestande tuit maak die skoonmaak ewe vinnig en maklik.

WEN

Vul die inskrywingsvorm hieronder in voor 17:00 op 15 Desember 2016 om in aanmerking te kom om een van drie Smartlife 2-in-1 versapper & vermengers ter waarde van R699 van Clicks te wen.

HIERDIE KOMPETISIE HET ONGELUKKIG REEDS GESLUIT.