Vandeesweek volg ons Kobus Galloway se vernuftige skets-pen terwyl hy die illustrasie vir 'n rubriek oor swangerskap skep.