Met Koekedoor is kykNET op soek na die land se heel beste bakker - hetsy soet of sout.

Elke week sal daar van die kandidate verwag word om volgens ’n tema hulle allerbeste gebak voor te sit in die splinternuwe Koekedoorkombuis in Tulbagh.

Koekedoor word Donderdae, 20:30, op kykNET (kanaal 144 op DStv) uitgesaai.

Ontmoet die deelnemers:

[post-slider]