Fliekvlooie, staan reg!

Die feesprogram strek van 27 tot 30 Augustus by die Bay Hotel in Kampsbaai en sluit in 15 nuwe kortfilms wat deur kykNET en Silwerskerm vervaardig word, 25 bestaande films en ‘n projek in samewerking met Kaapstad se World Design Capital-inisiatief. Die fees spog boonop vanjaar ook met ‘n nuwe kategorie vir dokumentêre films.

Kyk hier na watter flieks jy almal onder oë kan kry.

Premier:

1. Abraham (dir. Jans Rautenbach)

2. Seun (dir. Darryll Roodt)

3. Balbesit (dir. Jaco Bouwer)

4. Hard to Get (dir. Zee Ntuli )

5. Joost: Spel van Glorie (dir. Odette Schwegler)

6. Leading Lady (dir. Henk Pretorius)

7. Hollywood in my huis (dir. Corné van Rooyen)

8. Suurlemoen! (dir. Vikus Strijdom)

9. Die Ontwaking (dir. Johnny Breedt)

10. Die Spook van Uniondale (dir. Pierre Smith)

Kortfilms:

1. Agterplaas

2. Almon, Henry

3. Ben se begrafnis

4. Die laaste Ure

5. Eenrigting

6. Iemand Anders

7. Juweeldiewe

8. ‘n Liefdeslobotomie

9. Neem my saam

10. Nommer 37

11. Onder die Tafel

12. Stom

13. Totsiens, Pa

14. Trippie

15. Vuil Wasgoed

Dokumentêre:

1. Cracking the Code

2. Put sonder water

3. Boots on the Ground

4. Op die Spoor van ons Renosters

5. Turf Wars; Lions vs Hippos

6. Basia’s Kaddish

7. OppiKoppi

8. Unearthed

9. Ek, Afrikaner

10. SA Bloody Miracle

11. Song vir Emily

Bestaande films:

1. Eersgeborene

2. Berea

3. Ibokwe (The Goat)

4. Orgie

5. Security

6. Gramafoon

7. Gloves

8. Armed Response

9. Bougainvillia

10. Heros

11. Lungelwa

12. Pathology

13. Cake

14. Real Time

15. Smile

16. Wegkruipertjie

17. Wing It

18. Big Game

19. Last Doorman

20. Dear Betty

21. Ukhamba

22. Die wasgoedlyn

23. Trompie

Paneelbesprekings:

1. Ontwikkeling – Reality Check

2. Dialoog Depressie

3. Kwessie van Komedie

4. Gevare van ooraanbod

5. Een film, een stem

6. Selfsensorskap

7. Dokumentêre Filmmaking

8. Speelfilm Suksesstories