Net soos Kokkedoor val die fokus op tradisie en vernuwing, maar word daar nie in spanne meegeding nie.

In die soektog na die eerste Koekedoor is daar kontantpryse, asook weeklikse pryse op die spel.

KLIK HIER vir meer inligting en inskryfbesonderhede