[post-slider]

Vyf goed wat jy moet weet oor die UP!:

  1. Twee modelle, die Take UP! en Move UP! is te koop.
  2. Beide modelle het ABS-remme en vier lugsakke.
  3. Lugverkoeling en kragstuur is standaard, terwyl die Move UP! ook met toerusting soos ’n klankstelsel en elektriese vensters beskikbaar is.
  4. Onder die UP! se enjinkap is ’n 1,0 L-petronenjin wat 55 kW se krag en 95 Nm se wringkrag ontwikkel.
  5. Die gemiddelde brandstofverbruik is 4,7 L per 100 km.

Pryse:

  • Take Up R133 500
  • Move Up R140 500

Talle opsionele bykomstighede en geriefskenmerke is ook beskikbaar.